Contact

Yolande Du Toit

Western Cape
South Africa
+27(0)82 823 5371
info@yolande.co.za
become a fan on facebook

Photographers:

Tasha Seccombe
Andre van Niekerk
Yolande Marx
Claudia De Nobrega
Sybrandt Cilliers
Kristi Agier

All images used in this website are courtesy of Wedding Concepts and the photographers linked above

Wedding Planners:

Valery Zelenyuk – Agape Weddings

Wedding Concepts

Jewelers:

Aliverti

Reverends

Reverend Fanie Kriel

Testimonials

  • Wow Wow Wow Yolande! Jy is amazing xxx jy bring die mooiste uit in almal en jy is net magic xxx dankie vir jou lieflike hare en makeup vir my en my hele gevolg. Hoop jy word gebless ver bo jou wildste drome – nes jy ons bless met jou handwerk. Xxx

    - Silke Viljoen - 09 May 2015

  • Hi Yolande

    I want to say a big thank you for your amazing work on Saturday. The bridesmaids hair and makeup looked beautiful and it was exactly what I had in mind. I know that they were all so pleased with the end result. I really am going to recommend your services to all my friends in future! I have attached some photos that I have.

    - Lara x - 02 May 2015

  • As ‘n bruid wat met haar 1ste make up artist ongelukkig was, was ek baie skepties oor my 2de make up artist wat jy was 3 dae voor my troue.   MAAR jy het van ons trail dag af presies verstaan wat ek wil he, my rustig en confident laat voel so kort voor my troue, en op my troudag my verwagtinge oorskry!  Ek het soos die model weergawe van myself gelyk, en dis presies wat elke bruid wil he op hul troudag.  Elke keer as ek trou foto’s wys kry ek great komplimente, en ek se elke keer dis as gevolg van jou goeie werk dat ek so mooi kon lyk op my troudag.  DUISEND DANKIES daarvoor!!    Toekomstige bruide, maak dit maklik vir jouself en kry Yolande om jou make up artist te wees, jy is gewaarborg om mooier as ooit tevore te lyk en voel!! 

    - Annette Moss - 24 April 2015

  • Hi Yolande

    Just wanted to thank you for your services last week – your smoky eyes and concealer worked magic to hide my bruised eye and I felt like a true bride! It was a pleasure to meet you.

    Thanks and kind regards, Christine

    - Christine - 13 March 2015

  • Hello Yolande

    Liewers later as nooit!   Ek wil ook net darem vir jou ongelooflik baie dankie se vir jou bydrae tot my perfekte, spesiale troudag.  Jou vriendelikheid, excitement en hulpvaardigheid met my en my bridesmaids en mother of the bride se voorbereiding was lieflik. 

    Baie dankie dat jy elkeen van ons so spesiaal en super stunning laat lyk en voel het.

    Hoop dit gaan baie goed

    Vriendelike groete

    - Lize - 01 March 2014

  • Yolande and team - thanks to her she managed to make a year of no sleep not show on my face and I love how they transformed everyone!

    - Rosalind Riceman - 21 February 2015

  • Hi Yolande

    Thank you so so much for the amazing hair and makeup! I just loved having you around on Saturday, and cannot thank you enough for helping make my ladies look and feel so beautiful. We had an amazing day and I will send pics when we get them :)

    Have a lovely festive season and keep well.

    Kind regards

    - Victoria Tucker - 29 March 14

  • En weereens dankie dat jy die beste uit my kon bring vir ons groot dag – jy is vrek oulik en ek sal jou ENIGE ENIGE tyd recommend.

    - Anneri Janse van Rensburg - 04 October 2014

  • Thank you again for your amazing calm and warm presence on the day and for how beautiful you made all of the ladies look and feel! Really really loved having you there with us.

    Keep well and chat soon 

    Kind regards

    - Victoria Tucker - 29 November 2014

  • Hi Yolande,

    Ek het reeds op FB vir jou dankie gese maar ek wil darem ook net vir jou via ‘n bietjie meer persoonlike communication vorm bitter baie dankie sê vir jou amazing hare en make-up vir my troue, jy het my soos ‘n prinses laat voel!!!

    Lovies,

    - Marelize Viviers - 07 February 2015

  • Hi! Die BESTE makeup artist onder die son! Die fotos is WOW!!! Ek gaan more kyk na dit en vir jou stuur! Dankie duisend vir die mooi maak! Jy mag maar!!!!!

    - Janique Rossouw - 21 September 2013

  • Ag weet jy ek wil jou al so lankal email! Ek skuld jou n duisend dankies dat jy nie net my mooi gemaak het nie, maar ook my vriendin was daai dag toe my useless blommemeisies nie daar was nie! Ek kan nie vir jou se hoe baie dit vir my beteken het nie hoor. Verskiklik dankie, het sommer dadelik baie lief geraak vir jou oor so kort tydjie!

    Baie liefde

    - Marika van Heerden - 18 January 2014

  • Thank you so much for doing my make-up so beautifully and for being such and easy person. I will never forget you :).

    - Lezanne Erasmus - 08 February 2014

  • Dear Yolande

    I am sure you will forgive my late THANK YOU, but just because it's late does not mean I did not appreciate all your efforts and for really making me feel the princess! You were such a pleasure and I really valued all your hard work for my special day. I don't think that I will ever look like that again!

    Thank you so very much for everything.

    - Allie - 06 April 2013

  • Goeie dag :)

    Ek hoop dit gaan sommer nog baie goed met jou. Ek wil net baie baie baie dankie se vir al jou hulp met my makeup en hare. Ek het baie komplimente gekry vir jou stunning werk.

    Jammer vir die deurmekaar dag met almal wat saam met ons in die kamer besig was.

    Hoop jyt dit oorleef ;)

    Jy moet n stunning daggei he en ons verwys beslis mense na jou.

    - Elso - 20 July 2013

  • Dankie Dankie Dankie!
    Vir die rooi lippe en lashes en brushes en kleure en hare en al die fun en opwinding voor ons troue! Jy is SO spesiaal! En jy gaan n fantastiese ma wees! Sterkte!

    - Tilly de Flamingh - 10 April 2010

  • Hi Yolande!

    Ek wil net sê baie baie dankie, jy het my in 'n prinses verander op my troudag! Ek het so mooi gevoel en so baie komplimente gekry :-) Mooibly en sterkte met al jou toekomstige bruide! Groete,

    - Leigh-Robin - 07 April 2012

  • Dear Yolande,

    Just a few pictures to thank you again and again for your work, you are an amazing woman and an amazing Haidresser/make up artist! your little one can be proud of her mum!

    Thank you again, I wish I could take you to France with me for August but i will try my best to get a decent result!!

    I will recommend you to all my friends even though you don't need it today.

    Take care, it was a real pleasure meeting you,

    Kindest regards,

    - Pauline de Martini - 03 March 2012

  • Hi yolande

    I just wanted to say a big big thank you to you for all your hard work in doing our hair and make up those 3 days.

    You made each of us look gorgeous:))) and helped keep me calm. I was especially grateful for the extra time and effort you took to ensure you understood the exact look I wanted when I was a little confused myself and appreciate our session beforehand to discuss make up etc- you took a big worry off my head.

    Hope I wasn't too painful a client!!

    Thanks

    - Anisha - 28 January 2012

  • Dear Yolande!!

    WOW! What a crazy last few days, cant believe that we have been married for over a week!! Its flown by and sorry I have only gotten round to this now.

    Just wanted to send a brief but personal thank you for all your efforts, all your involvement and hardwork due to our wedding.

    You are fabulous and we just feel so privileged to have had you involved in such an incredibly special day for us. We all looked super and were so happy with your transformations... we do hope the photos truly reflect your handywork. I wish I could afford you everyday!! He he!! All the bridesmaids, mothers and flower girls were very happy.
    It humbly was the most important, special, spiritual, emotional and loved day of our lives and your contribution was all part of this.

    We were so happy and so blessed with perfect weather, great friends, great food and gorgeous hair and makeup!!!
    Thank you truly from the bottom of our hearts for all your involvement and we look forward to some magical photos.

    Many guests said it was the best wedding they had ever been to and we thank you for helping us create this atmosphere and superb day.

    Warm Regards

    - Kate Shepherd - 18 January 2012

  • Hi Yolande,

    Ek het jou probeer bel na die troue, maar ek dink jy was op vakansie. Ek dink nog die heeltyd ek moet email, maar het so besig geraak met werk ai. skies! Ek wil vir jou ongelooflik baie dankie se vir jou werk op die troue. Jy was amazing, JY het n groot rol gespeel om die perfekte prentjie temaak vir ons spesiale dag. Jyt nie net vir my mooi gemaak nie, maar my ma se hare en gremering was so so goed gedoen. Ek kon sien sy het mooi gevoel en die aand ook so geniet.

    Die troue was mooi en lekker en onvergeetlik - eks net verstom oor hoe gou dit verby gegaan het, ek was noggal baie gestres gewees (wens ek kon daai deeltjie oor doen:-)

    Groete en n stywe drukkie!!!

    - Rinita Smit - 17 December 2011

  • Hi Yolande

    Thank you for doing our make- up and my hair so beautifully. We were all so happy with the outcome!

    Was lovely meeting you.

    Have a good evening

    - Megan Kirkpatrick - 11 November 2011

  • Hi Yolande

    Ek hoop dit gaan sommer baie goed met jou! Ons is nou terug van ons honeymoon af en ek kan amper nie glo als is verby nie. Wou net vir jou weereens baie dankie se vir jou moeite op die dag - ek het soveel mooi komplimente gekry vir my hare en make-up! Dit was persies wat ek in gedagte gehad het...

    Jy het gehelp om my dag sommer baie spesiaal te maak en ek vertel al my vriendinne van jou!

    Lekker daggie en mooi bly!

    - Herlina - 08 October 2011

  • Hi Yolande

    Ons is terug van honeymoon en back to reality!

    Sjoe waar begin ek om vir jou dankie te sê…dis al amper ‘n maand later en die komplimente stroom steeds in! Baie dankie vir al jou moeite op my troudag – jy het ons almal beeldskoon laat voel en lyk. My hare en make-up was net ongelooflik! Dit was so lekker om saam met jou te kon werk en jy het ons almal so op ons gemak laat voel – jy het regtig my dag net ekstra spesiaal gemaak!

    Ek wens jou net die grootste sukses toe vir jou besigheid – dis lekker om met iemand te werk wat regtig ‘n passie het vir dit wat hulle doen!

    Lekker dag en weereens baie dankie vir alles – insluitend my mooi briefie!

    - Sunette - 03 September 2011

  • Goeie middag vrou,
    Ek wil net baie baie dankie se vir al jou moeite, liefde en ondersteuning met ons trou dag. Ons daggie was rerig so onsettend spesiaal.
    Daar is die woorde om te beskryf hoe dit was nie.. was perfek.. van die oomblik wat ons in die kerk gestap het tot ons uitgestap het by Le Bac.
    Ek kon nie ophou smile nie. wonderlikste dag van my lewe!
    Die aand toe ons in honeymoon suite was... toe lyk my make up en hare soos 15:00 toe ek by die kerk ingestap het!!! :) Was so happy met jou diens en ek het bitter mooi gelyk al moet ek dit nou self se :)
    Baie liefde

    - Mev Geraldine Symington - 09 September 2010

  • Ek wil net weereens baie dankie se vir al jou moeite met ons die 24e April. Almal se grimmering het werklik waar pragtig gelyk!!! En ons het almal baie komplimente gekry!

    - Lizanne van Niekerk - 24 April 2010

  • Thank you so so so much for the wonderful work you did. You really helped in creating our perfect wedding day!!!!!!! I am more than happy, in fact I would love to, give you a reference if any one would like one!

    - Mary-Jane Veith

  • Uiteindelik kan ek dankie se. What a joy, what a pleasure, what a blessing!!! Om jou daar reg by my te gehad het voor die troue was HEERLIK! Dankie vir ’n ongelooflike job wat jy gedoen het, dit was MAGIC. Dit was so spesiaal en so bitter lekker en ek se duisende dankies. Ek was mooiste mooi prinses te danke aan JOU.

    - Ilse Hanekom

  • Yolande, Duisend dankies vir al jou moeite. Ek was sommer heel kalm met jou daar en alles was perfek. Ek en my sus het pragtig gevoel tot die einde! Ek sal jou definitief aanbeveel.

    - Corine Badenhorst

  • Baie dankie dat jy my hare en make-up so professioneel en natuurlik gedoen het. Dit was regtig 'n gerusstelling om in sulke bekwame hande te wees. Jy het 'n groot aandeel gehad in die feit dat ek so kalm en vol sefvertroue gevoel het op my troudag!!

    - Elzahn Oosthuizen

  • Ek wou al eerder na die troue vir jou n e-mail gestuur het, maar kry nou eers kans na die honeymoon etc. Ek wil eintlik maar net verskriklik baie dankie se dat jy my so mooi gemaak het op my troue die 23ste. Ek het wonderlik gevoel en baie komplimente gekry!!

    - Marleza Cronje